Tipes Mishandeling

Kindermishandeling

Die definisie word as volg saamgevat in die Kinderwet:

ai???mishandelingai???, in verband met ai???n kind, beteken enige vorm van skade of mishandeling doelbewus aan die kind aangerig en sluit in:

  • Ai??(a)Ai?? aanranding van ai???n kind of aanrig van enige doelbewuste besering aan ai???n kind;
  • (b)Ai?? seksuele misbruik van ai???n kind of die toelaat van die seksuele misbruik van ai???n kind;
  • (c)Ai?? die boelie van ai???n ander kind;
  • (d)Ai?? ai???n arbeidspraktyk wat ai???n kind uitbuit; of
  • (e)Ai?? die blootstel en onderwerping van ai???n kind aan gedrag wat die kind sielkundig of emosioneel kan skaad

Die beste belange van die kind dra die hoogste gesag

9.Ai?? In alle gevalle aangaande die versorging, beskerming en welvaart van ai???n kind is die maatstaf dat die kind se beste belange van hoogste belang is, toepasbaar.

FinansiAi??le Mishandeling

  1. Ekonomiese of finansiAi??le mishandeling beoog om die slagoffer se vermoAi?? om hulp te verkry te beperk.Ai?? Taktieke mag die beheer van finansies; weerhou van geld of kredietkaarte; onredelike verantwoording aangaande geld gespandeer / brandstof verbruik; uitbuiting van bates; weerhouding van basiese noodsaaklikhede; die voorkoming dat iemand werk; doelbewuste skepping van skuld; die forseer van iemand om te werk teen hul wil of die sabotasie van iemand se werk.Ai?? Dit kan ook die weerhouding van finansies vir mediese aandag nadat iemand in huishoudelike geweld beseer is wees.

2.Ai?? Wanneer die slagoffers die pleger / mishandelaar verlaat word hul dikwels gekonfronteer met hoeveel outonomiteit die misbruik van hul ontneem het.Ai?? Die slagoffer het dikwels geen of min geld van hul eie en ook min mense waarop hulle kan staatmaak wanneer hul gaan hulp soek. Ai??Geld is dikwels een van die grootste obstruksies wat slagoffers in die gesig staar en heelmoontlik die sterkste faktor wat hul ontmoedig om hul mishandelaars te verlaat.Ai?? Ontbrekende finansiAi??le hulpbronne is nie die enigste obstruksie nie. Slagoffers van huishoudelike geweld het dikwels ai???n tekort aan gespesialiseerde vaardighede, opvoeding en die opleiding benodig om winsgewende diensgeleenthede te vind. Hulle het heelmoontlik verskeie kinders om te onderhou.

Sielkundige mishandeling

Sielkundige mishandeling is die sistematiese pleging van kwaadwillige en eksplisiete nie-fisiese handelinge teen ai???n intieme maat, kind of afhanklike volwassene.Ai?? Dit kan die bedreiging van die fisiese gesondheid van die slagoffer of die slagoffer se geliefdes, die beheer van die slagoffer se vryheid en die doelmatige gedrag om die slagoffer te isoleer of ontspoor insluit.Ai?? Sielkundige mishandeling vind gereeld plaas voor of tydens fisiese of seksuele mishandeling.Ai?? Meeste mans wie hul intieme maats fisies mishandel sal hul ook sielkundig mishandel.Ai?? Sielkundig mishandelende mense is meer geneig om ai???n wapen teen hul maats te gebruik, vorige kriminele arrestasies, middel misbruik- en werknemings- probleme te hA?.

Kinders wat slagoffers is of blootgestel word aan sielkundige mishandeling is meer geneig om betrokke te wees by sielkundige mishandeling as volwassenes.Ai?? Gevalle van fisiese mishandeling van kinders is meer gereeld wanneer vergesel deur sielkundige mishandeling.Ai?? Kinders wat sielkundig mishandel is, is meer geneig om gedragsprobleme te ondervind gedurende hul kinderjare en simptome van angs, depressie en post-traumatiese stres aandoening te ontwikkel later.

Individue wie slagoffers is van sielkundige geweld is meer geneig om swak fisiese gesondheid, probleme om te konsentreer, emosionele en- / of geestelike versteuring, swak werk- of skool prestasie, groter moontlikheid van middelmisbruik, selfmoordgedagtes en / of selfmoordpogings te ervaar.

Die mees algemene sielkundige effekte van fisiese mishandeling sluit depressie, sukkel om te slaap, verlies van aptyt, paniekaanvalle en angs in.

Verbale Mishandeling

Vertaal vanaf Wikipedia, die gratis ensiklopedie:

Verbale mishandeling (ook genoem gesmaal of verbale aanval) is ai???n vorm van mishandelende gedrag

Verbale mishandeling word die beste beskryf as ai???n voortslepende emosionele omgewing gereAi??l deur die mishandelaar met die doel van beheer.Ai?? Die onderliggende faktor in die dinamika van verbale mishandeling is die mishandelaar se lae dunk van hom-of haarself.Ai?? Die mishandelaar probeer die slagoffer in ai???n posisie plaas om soortgelyke dinge van hom- of haarself te glo.Ai?? Dis ai???n vorm van verwronge projeksie.

Kulturele druk teen Ai??aanmelding van misbruik deur mans kan ai???n reaksie of nie-reaksie sydigheid Ai??skep wat aanleiding gee tot die onderskatting van die hoeveelheid en proporsie van manlike slagoffers. In enige geval kan verbale mishandeling plaasvind teen ai???n persoon van enige geslag, ras, kultuur, grootte, seksuele oriAi??ntering of ouderdom.

Verbale mishandeling vermeerder tipies oor tyd in intensiteit en eskaleer ookAi?? gereeld na fisiese geweld.

Gedurende intense verbale mishandeling ly die slagoffer gewoonlik aan ‘n lae selfbeeld.Ai?? As ai???n gevolg hiervan verval baie slagoffers in kliniese depressie en post-traumatiese stres aandoenings.

Ongeag die feit dat die mees algemene vorm van mishandeling verbale mishandeling is, word dit dikwels nie so ernstig bejeAi??n soos ander vorms van mishandeling nie omdat daar geen sigbare bewyse is nie.Ai?? Die realiteit is egter dat matige na ernstige gevalle van verbale mishandeling (veral waar die slagoffer onder gedurige aanval verkeer) kan meer nadelig wees vir ai???n persoon se gesondheid as fisiese mishandeling.

Verbale mishandeling wat op ai???n jong ouderdom ervaar word dra by tot ai???n minderwaardigheidskompleks, ai???A?A?r manlikheids-ai??? houdings, (machismo) en ander negatiewe gedrag wat baie mense kwel tot hul senior ouderdom.

Mense wat voel hul word deur ai???n verbale mishandelaar aangeval op ai???n gereelde basis moet professionele berading soek en hulself uit die negatiewe omgewing verwyder wanneer moontlik.Ai?? Om in die omgewing van verbale mishandelaars te bly is beskadigend vir ai???n persoon se algehele welvaart en alle stappe om hierdie situasie te verander moet nagevolg word.

Seksuele mishandeling

Seksuele Mishandeling Definisie:Ai?? Seksuele mishandeling is enige soort seksuele kontak waartoe daar nie toestemming verleen is nie en sluit beide seksuele teistering en verkragting in.Ai?? Seksuele mishandeling kan met mans en vrouens van enige ouderdom gebeur.

As u ai???n seksuele mishandeling oorlewende is of u dink u was dalk ai???n slagoffer van seksuele mishandeling kan eweknie-ondersteuning baie behulpsaam wees.Ai?? Onthou dat dit nie u skuld was nie.

Seksuele mishandeling deur ai???n maat / intieme kennis kan neerhalende name, weiering om voorbehoedmiddels te gebruik, doelbewuste veroorsaak van fisiese pyn gedurende seks, doelbewuste oordrag van seksueel oordraagbare siektes of infeksies en die gebruik van objekte, speelgoed, of ander items (bv baba-olie of smeermiddels) sonder toestemming en die veroorsaak van pyn of vernedering, insluit.

Verkragting is die gewelddadige daad van seksuele omgang teen ai???n persoon se wil en sonder toestemming.Ai?? Die fokus van verkragting is mag en woede en nie seks nie.Ai?? Verkragting word gereeld uitgevoer deur iemand bekend aan die slagoffer en kan selfs binne ai???n huwelik plaasvind.Ai?? Anale omgang, wat verkragting mag vergesel, word sodomie genoem.Ai?? Fellatio, orale seks, mag ook ai???n geforseerde daad wees wat ai???n verkragting vergesel.Ai??Ai?? Dreigemente van ernstige liggaamlike skade of dood word dikwels met verkragting verbind. Na ai???n aanval voel slagoffers van seksuele geweld dikwels asof hulle geruA?neer is deur die vreesaanjaende, pynlike voorval.Ai?? Slagoffers van verkragting mag hulself verkeerdelik blameer omdat dat hul, hulself in ai???n situasie bevind het waar die aanval kon plaasvind. Seksuele teistering sluit onwelkome seksuele toenadering of ongewenste seksuele kontak deur ai???n ander volwassene in.Ai?? Mense betrokke by seksuele geweld mag ook seksuele grappies vertel, vra vir seksuele gunsies, en / of vieslike of neerhalende taal in die teenwoordigheid van iemand anders wat nie die gedrag uitlok nie gebruik.Ai?? Slagoffers van teistering mag hulself verkeerdelik blameer dat hul op ai???n manier bygedra het tot die teistering.

Wat is van die statistieke rondom seksuele mishandeling van volwassenes?

  • In meer as een derde van alle gevalle van verkragtingAi?? het die man, vrou of beide alkahol gebruik.
  • Omtrent 5 persent van verkragtings word gepleeg deur familielede van die slagoffer.
  • Vreemdelinge pleeg omtrent net helfte van alle verkragtings;Ai?? die ander helfte word gepleeg deur mans wat hul slagoffers ken.
  • Volgens die verslag deur die Verenigde Nasies Kantoor aangaande Misdade en Dwelmmiddels vir die periode 1998-2000 is Suid-Afrika eerste gelys vir verkragtings per kapita Ai??(Bron)
  • In 1998, is een uit elke drie van 4000 vrouens, ondervra in Johannesburg, verkrag volgens Community Information, Empowerment and Transparency (CIET) Africa.Ai??(Bron)
  • Terwyl vrouegroepe in Suid-Afrika bereken dat ai???n vrou verkrag word elke 26 sekondes, beraam die Suid-Afrikaanse polisiediens dat ai???n vrou verkrag word elke 36 sekondes. (Bron)

Seksuele Teistering in die Werkplek

Seksuele teistering is ai???n vorm van seksuele mishandeling wat daagliks plaasvind in die werkplek. Soos verklaar in dieAi?? Labour Relations Act 1995 is daar ai???n CODE OF GOOD PRACTICE ON THE HANDLING OF SEXUAL HARASSMENT CASES. (Kode van goeie praktyk ten opsigte van die hantering van seksuele teistering gevalle.)Ai?? Die doelwit van hierdie kode is om seksuele teistering in die werkplek te elimineer en gepaste proseduresAi?? om die probleem te hanteer en die herhaling daarvan te voorkom te volg.Ai?? Dit bemoedig en bevorder die ontwikkeling en implementering van beleide en prosedures wat sal lei tot die skep van werksplekke wat vry is van seksuele teistering, waar werkgewers en werknemers mekaar se integriteit en waardigheid, privaatheid en reg tot gelyke regte in die werkplek respekteer.

Alhoewel die kode gemik is om werkgewers en werknemers te lei, kan die pleger en slagoffers van seksuele teistering die volgende insluit:

Ten opsigte van die wet is die definisie van seksuele teistering as volg:

(1)Ai?? Seksuele teistering is ongewenste gedrag van ai???n seksuele aard.Ai?? Die ongewenste aard van seksuele teistering onderskei dit van gedrag wat welkom of wederkerig is.

Ai??(2) Seksuele aandag raak seksuele teistering as:

  • Daar voortgegaan word met die gedrag, alhoewel ai???n enkele insident of teistering ook seksuele teistering kan uitmaak; en / of
  • Die ontvanger dit duidelik gestel het dat die gedrag onwelkom / kwetsend is: en/of
  • Die dader moes besef het dat die gedrag gesien word as onaanvaarbaar.

Ai??Die vorms van seksuele teistering soos beskryf deur die wet is soos volg:

(1)Ai?? Seksuele teistering mag onwelkome fisiese-, verbale- of nie-verbale gedrag insluit maar is nie tot dit beperk nie.

Ai??Fisiese gedrag van ai???n seksuele aard sluit in alle ongewenste fisiese kontak, wat strek van aanraking tot seksuele aanranding en verkragting en sluit ook ontklee ondersoeke in die teenwoordigheid van die teenoorgestelde geslag in.

Ai??Verbale vorms van seksuele teistering sluit in onwelkome innuendoai??i??s, suggesties en skimpe, seksuele toenadering, aanmerkings met seksuele ondertone, seks-verwante grappies of beledigings of onwelkome grafiese kommentaar aangaande ai???n persoon se liggaam gemaak in die teenwoordigheid van die persoon of gerig aan hul, onwelkome en onvanpaste navrae oor ai???n persoon se sekslewe en onwelkome gefluit gerig aan ai???n persoon of ai???n groep persone.

Ai??Nie-verbale vorms van seksuele teistering sluit onwelkome gebare, onwelvoeglike blootstelling en die onwelkome vertoon van seksueel eksplisiete prente en voorwerpe in.

Ai??Quidproquo (teenprestasie) teistering vind plaas waar ai???n eienaar, werkgewer, toesighouer, lid van die bestuur of mede-werknemer onderneem en poog om die proses van inwerkneming, bevordering, opleiding, dissipline, afdankings, salarisverhogings en ander voordele beskikbaar aan ai???n werknemer of aansoeker te probeer beinvloed in ruil vir seksuele gunsies.

Ai??(2)Ai?? Seksuele gunsbetoon bestaan waar ai???n persoon wat in ai???n posisie van mag verkeer slegs belonings gee aan diegene wat reageer op sy / haar seksuele toenadering terwyl ander verdienstelike werknemers wie nie hulself aan die seksuele toenadering onderwerp nie, bevorderings, meriete range of salarisverhogings ontsA? word.

Ai??Elke werkplek moet ai???n seksuele teistering beleid in plek hA? en elke werknemer moet hiervan in kennis gestel word.

Ai??Fisiese Mishandeling

Fisiese mishandeling beslaan enige-iets wat een persoon doen aan ai???n ander wat fisiese pyn veroorsaak.Ai?? Dit sluit, klap, knyp, slaan, stoot, gooi van objekte na die persoon, aanrand van die persoon met ai???n objek of enige-iets wat fisiese pyn en ongemak van ai???n ander aanbring, in.

Meeste individue is verras wanneer hulle die slagoffer van fisiese geweld word.Ai?? Vrouens en mans wat vantevore deur ai???n maat fisies mishandel is mag verras voel wanneer dit weer gebeur.Ai?? Ander slagoffers mag rondgaan met die wete dat hul maat enige oomblik fisies mishandelend kan raak.Ai?? Sommige slagoffers voel skuldig oor die fisiese mishandeling wat hul ontvang, asof hulle te blameer is daarvoor op ai???n manier.Ai?? Daar is egter slagoffers van huishoudelike geweld wat in ontkenning leef daarvan dat hul in ai???n mishandelende verhouding is.Ai?? Sommige mishandelde individue mag selfs verskonings maak vir hul maats wat hul mishandel.

Sommige vroue word geintimideer en/of gemanipuleer om nie die mishandeling wat hul ontvang te rapporteer nie uit bekommernis oor ai???n ander persoon.Ai?? Hierdie vroue kan vind dat hul in ai???n verhouding is waar die vroueslaner dreig om haar kinders, ouers, familie of selfs homself skade te doen deur dreigemente van selfmoord.Ai?? Hierdie vrouens glo dat hul mishandelaar sy dreigemente sal uitvoer.

Baie mans word geintimideer om nie fisiese geweld wat hul ontvang van ai???n vroulike maat te rapporteer nie omdat hulle baie verleentheid hieroor voel.Ai?? Baie mans word van ai???n jong ouderdom geleer dat hul sterk en taai moet wees.Ai?? Mans mag ook kies om in ai???n fisies mishandelende verhouding te bly uit bekommernis oor hul kinders.Ai?? Hul voel dit noodsaaklik om by die mishandelende vrou te bly sodat die kinders nie haar slagoffers word nie.

Wanneer dit gebeur kan u die nodige hulp vind deur die naaste SAPD, hof of organisasie wat werk met mishandeling te kontak.Ai?? Alternatiewelik kan u Ukukhanya by 021 8500061 kontak gedurende kantoorure of deur facebook of deur ai???n e-pos te stuur aan ukukhanya.reception@gmail.com of ukukhanya.hilda@gmail.com

Leave a Reply