Wat is Mishandeling?

Daar is vele vorme van mishandeling:Ai?? Kindermishandeling, FinansiAi??le mishandeling, Sielkundige mishandeling, Verbale mishandeling, Seksuele mishandeling, Seksuele mishandeling in die Werkplek, Fisiese mishandelingai??i??Ai?? As u dink dat u mishandel word of vantevore mishandel is – gaan lees op die Types of Abuse Ai??blad en leer meer hieroor.

By Ukukhanya bied ons hulp met alle soorte mishandeling deur kursusse, berading, opvoeding, ingryping, fasilitering en middelaarswerk.

As u dink dat u die mishandelaar kan wees bied ons ook beradingsdienste vir u.

Verwante blog artikels: Emotional Abuse, Boundaries

Leave a Reply