Tekens van Trauma by Kinders

Is u bekommerd dat u kind se gedrag dui op trauma wat hy / sy ervaar het? Ai?? Ai??Hier is ai???n lys van tipiese reaksies deur kinders wat blootgestel is aan stress en trauma.Ai?? Ukukhanya bied gratis berading en speelterapie aan kinders en ouers om hul te help om trauma te oorkom.Ai?? U kan Ukukhanya vind by Michaels Arkade in Somerset-Wes, 021 850 0061.

BABAS EN KLEIN KINDERTJIES 0-5 JAAR

  • Huil baie
  • Angstig
  • Is dikwels bang of hartseer
  • Klou aan sekere mense vas
  • Nagmerries ai??i?? raak skielik wakker
  • Baklei of slaan ander
  • Sit op een plek
  • Te aktief of lastig
  • Kou klere (troossoekende gedrag)
  • Faal om te groei of ontwikkel
  • Eet swak
  • Speel konstant oorlogspeletjies

KINDERS 6-10 JAAR

  • Huil baie
  • Te wild en aktief
  • Baklei baie
  • Slaap swak
  • Weier om te doen wat hul gevra word
  • Maak die bed nat
  • Eet swak
  • Ingetrokke (meng nie met ander)
  • Probeer weghardloop
  • Weier om te praat
  • Herhaal sekere aksies
  • Gedrag jonger as hul ouderdom
  • Kla oor fisiese pyn (maag-of hoofpyn)

TIENERS (12-18 JAAR)

  • WantrouA?g
  • Weier om gevoelens te deel
  • Rebels
  • Verkeerde vriende
  • Is geA?rrieerd of aggressief
  • Druk skuldgevoelens uit / baie krities teenoor self
  • Haatdraend
  • Geweldig verskonend
  • Nagmerries en slegte drome
  • Te stil ai??i?? depressief ai??i?? huil
  • Baie bekommernis
  • Swak higiAi??ne
  • Gedrag ouer of jonger as ouderdom
  • Fisiese skete en pyne
  • Toename / afname in aptyt
  • Slaapversteurings

As u hierdie tekens van trauma in kinders vir wie u omgee, opmerk, kan Ukukhanya u help.Ai?? Ons bied speelterapie en berading aan vir beide kinders en families wat geraak is deur trauma.