Vrywilligers

Anton Botha

Anton BothaAnton is ai???n voltydse Teologie student aan die Helderberg College.Ai?? Tydens die voltooA?ng van sy sielkunde vakke het hy ontdek dat hy ai???n lewendige belangstelling het in berading. Ai??Om meer ondervinding en kennis in te win, het Anton BY UKUKHANYA begin vrywilliger werk donen.

Anton beoog om ai???n vrywilliger-berader by Ukukhanya te word wanneer sy graad voltooi is.Ai?? Dit sal addisioneel wees tot sy toekomstige werk as pastorale berader.

As ai???n voltydse student kan Anton nie op ai???n gereelde basis by Ukukhanya wees nie, maar hy doen moeite om gedurende vakansies sy tyd te bewillig vir verskeie eenmalige projekte en algemene kantoorwerk.

Cindey Botha

Cindy BothaAs tuisbly-ma, het Cindey, (geen verwantskap aan Anton nie) gebaseer in Abu Dhabi, ruimhartig gekom en Ukukhanya se liasseersisteem tydens ‘n besoek aan Suid-AfrikaAi??herorganiseer .Ai?? Die Ukukhanya liasseerkabinette was nog nooit so netjies en goed georganiseerd nie!

Wanneer sy in Suid-Afrika is, sal u haar dikwels vind waar sy help met die Woensdag klere verkope.Ai?? Sy bak ook heerlike kolwyntjies en koekies vir Ukukhanya om te verkoop.

Loren Rutherford

LorenLoren is tans ai???n voltydse student in Sosiologie en Ontwikkeling aan die Massey Universiteit van Nieu-Seeland.

Loren gebruik haar somervakansie om te werk aan Ukukhanya se webtuiste.Ai?? Sy werk ook met die Facebook blad Google+ en ander Sosiale Media, insluitend die Ukukhanya blog.

Voordat sy as voltydse student ingeskryf Ai??het, het Loren vir jare plaaslik en internasionaal gewerk in Verkope en Bemarking vir ai???n toerismemaatskappy.

Ncebakazi Cordelia Mlandu

Ncebakazi Cordelia MlanduNcebakazi, of Cordelia, is ons mees onlangse byvoeging tot Ukukhanya. Ncebakazi begin binnekort haar derde jaar studies aan die Helderberg College waar sy beoog om haar BA graad in Berading Sielkunde te verwerf.Ai?? As deel van die voorgeskrewe kursusmateriaal word 120 ure obserwasieAi??- en praktiese ervaring (haar prakties) vereis.Ai?? Ncebakazi gaan haar prakties voltooi aan Ukukhanya.

Ncebakazi is van Kayalitsha en vlot tweetalig in beide Xhosa en Engels (ai???n groot voordeel vir ons by Ukukhanya) en ons IS baieAi??dankbaar om haar as deel van ons span te hA?.

Wanneer haar studies voltooi is beoog Ncebakazi om te fokus op kinders met gebreke en wil sy ai???n privaatpraktyk kombineer met liefdadigheidswerk.

Netti Craythorne

Netti is nuut by Ukukhanya en het in Nov 2013 begin vrywilligerswerk doen nadat Hilda ai???n versoek vir meer bystand op Facebook gerig het.Ai?? Netti het gekies om vrywilligerswerk te doen omdat sy waardeer dat Ukukhanya uitreik na mense in nood en die dienste Ai??wat hierdie mense so desperaat no dig het, maar nie kan bekostig nie, gratis aanbied.

In byvoeging tot haar werk by Ukukhanya is Netti ook ai???n Safe Care Ma.Ai?? In haar eie woorde:Ai?? ai???dit beteken dat ek as ai???n vrywilliger-tydelike ma optree vir pasgebore babas wat opgegee is vir aanneming totdat hulle by hul nuwe families gevoeg word.Ai?? Ek het dit amper 2 jaar gelede begin doen en trek huidiglik by my 7de baba.”

Netti se hoofarea van kennis is by die beplan en implementering van HIV/VIGS, leke-berader opleiding en kursus ontwikkeling.Ai?? Netti gaan hierdie ondervinding by Ukukhanya gebruik om voort te gaan met die in-huis opleiding van ons eie beraders in HIV/VIGS verwante gevalle en ook opleiding verskaf aan ander professionele persone in ons area.Ai?? Netti het ook opleiding in berading ten opsigte van kwessies soos Gesinsgeweld, Trauma Ondervraging, Middelmisbruik, Volwasse Oorlewendes van Kindermishandeling.

Leave a Reply