Ukukhanya is located in Michaels Arcade, Main Road, Somerset West

Kontak Ukukhanya

KontaUkukhanya

E-pos: ukukhanya.reception@gmail.com

https://www.facebook.com/ukukhanya

Ons is ook gelys by Charity SAAi en as u na hierdie blad gaan en stem vir Ukukhanya sal u ons help met addisionele blootstelling. Ons beoog om ‘n sekere aantal doelwitte te behaal en deur vir ons te stem op Charity SA help u ons om dringend benodigde groot korporatiewe borgskappe en ondersteuning te verkry en sodoende dit vir ons moontlik te maak om voltydse beraders aan te stel en ons eie perseel aan te koop.