Hoe om ‘n Donasie te maak

As n geregistreerde NWO (Nie Winsgewende Organisasie) is Ukukhanya altyd afhanklik van borge, donasies en vrywilligers.

As u n berader of sosiale werker is en graag tyd wil skenk om mense in ons gemeenskap the help, sal ons geweldig bly wees om u te verwelkom as deel van die span. Alle vaardighede word benodig. Selfs al kan u vir ons koekies bak om te verkoop by ons koekverkope sal ons dit opreg waardeer. Enige klere, huishoudelike ware, kombuisgereedskap of items wat u kan spaar kan aan ons geskenk word.

Enige finansiele bydraes kan gemaak word soos volg:
Rekeningnaam: Ukukhaya
Rekeningnommer: 62325848052
Takkode: 200512
Rekenintipe: FNB tjekrekening

Dankie aan al die ongelooflike mense wat gereeld van hul tyd, geld en vaardighede vir ons skenk.