Emosionele Mishandeling

ai???n Artikel wat lig werp op die geval van emosionele mishandeling -

Dit is nie net kneusplekke en gebreekte bene wat dui op mishandeling nie, soms het die ongesiene sielkundige letsels van emosionele mishandeling ai???n baie meer vernietigende effek, skryf Bathandwa Mbola.

Vir Sarah van Wyk het dit verskeie jare geneem om weer haarself te vind en haar selfvertroue te herwin na ai???n emosioneel mishandelende huwelik. Terwyl die 46-jarige vrou nie fisies geslaan is nie, het die vernedering en desperaatheid wat sy ervaar het haar met diep emosionele wonde agtergelaat.

ai???Ek het nie wonde om die wA?reld te wys nieai??i??maar vandag kan ek met trots sA? dat ek ai???n oorlewende is,ai??? het sy gesA? en bygelas dat dit jare geneem het om haar identiteit weer terug te kleim.

Me van Wyk is behandel vir maniese depressie en het behandeling ontvang by verskillende beradingsentrums in die Gauteng area.

Die ma van twee van Eldoraigne in Pretoria het gesA? dat sy dit moeilik vind om nie die seermaak goed wat haar man haar daagliks toegesnou het te glo nie. Hy sou daagliks sA? dat sy ai???nutteloos, dom, goedkoop en niks werdai??? is.

ai???Vir die helfte van my lewe was ek omring deur geweld so ek het aanvaar dat dit normaal is. Die jare van sielkundige mishandeling vanaf my eks-man het my laat voel asof ek niemand is nie,ai??? het Me de Beer verduidelik aan BuaNews.

Met ai???n goeie loopbaan en wat gelyk het na ai???n goeie huwelik en twee kinders, het sy gevoel dat sy alles het waarvoor ai???n vrou kon vra – het sy gesA? terwyl sy terugdink aan die gelukkige tye vroeg in hul huwelik.

ai???Ek het baie diep omgegee vir my man en ons twee dogters en ek het alles vir hulle gegee. Hulle was my hele wA?reld en ek wou die beste vir hulle hA?. Maar ek het baie min aan myself gedink.”

Wanneer sy terugdink aan hoe die mishandeling begin het, het Me van Wyk gesA? haar man, wie voorheen baie min alkahol gedrink het, het meer en meer begin drink totdat hy uiteindelik elke dag gedrink het en laat by die huis gekom het.

Aanvanklik het hy sy buie op werkstres geblameer maar soos die maande verbygegaan het, het sy besef die probleem was baie groter.

ai???Ek het hom begin vra om met my te gesels daaroor maar hy het geweierai??i?? en dit is waar die moeilikheid begin het.ai???

Haar man het op haar begin pik en gekla oor elke ding in die huis van die kos wat sy voorberei het wat nie goed genoeg was nie tot die manier hoe sy geld gemors het op onnodige goed tot hoe ai???goedkoopai??? die manier waarop sy aangetrek het was.

ai???Hy het my konstant vertel hoe dom en waardeloos ek was en dat ek siek was in my kop. Hy sou die mees neerhalende beledigings na my toe gooi,ai??? sA? die betraande vrou, terwyl sy byvoeg dat dit die tyd was toe sy besluit het om eerder stil te bly wanneer hy in die omtrek was sodat sy uit die moeilikheid kon bly.

Sy sA? haar kultuur en waardes het haar laat besluit om nie haar aaklige situasie by die huis aan vriende en familie bekend te maak nie – wat sy nou besef ai???n verraad was teenoor haar gemeenskap.

Die keerpunt het gekom toe haar man besluit het om al haar klere te verbrand want hulle was te ontblotend.

ai???Ek het by die huis gekom van die werk af om uit te vind dat al my klere verbrand is omdat hulle te uitlokkend was vir ander mans. Hy het my beskuldig daarvan dat ek rondslaap. Van daardie oomblik af het ek besluit om die stilte te verbreek want ek het geweet as ek nie gou iets doen nie gaan ek volgende wees.ai???

Sy sA? dit was een van die moeilikste besluite in haar lewe en wat dit nog moeiliker gemaak het was dat haar man ai???n lid van die SAPD was. Sy het aansoek gedoen vir ai???n Beskermingsbevel en ai???n paar weke later, het haar man aansoek gedoen om te skei.

ai???Ek moes dit doen. Ek het dit vir my dogters se beste onthalwe gedoen al het dit ai???n paar jaar geneem. Ai??Ek kon sien hoe die situasie hulle begin affekteer.ai???

Een van haar dogters, 12-jaar oue Amanda* vind dit steeds moeilik om haar ervarings baas te raak en ontvang terapie om deur die situasie te werk.

Me van Wyk het gesA? dat sy vir ander vrouens wat vasgevang is in mishandelende verhoudings Ai??wil inspireer om op te staan vir hulself en hulp te kry.

ai???My boodskap aan ander vrouens is om te praat. Kom uit en gaan kry hulp. Jy is nie alleen nie. Omdat jy woon in ai???n welgestelde huis met hoAi?? heinings beteken nie jy moet stilbly as dinge verkeerd gaan nie. Breek die stilte.ai???

Die van Wyks se storie is nie ongewoon aan Suid-Afrika nie. Duisende vrouens regdeur ons land ervaar mishandeling van een of ander vorm in hul lewens, ongeag die staat se progressiewe agenda wat geslagsgelykheid, gesinsgeweld en seksuele geweld as ai???n prioriteit lys.

Alhoewel geen vaste statistiek bestaan nie, bly geskatte getalle van vrouens wat verbaal of emosioneel deur hul maats aangeval word skrikwekkend hoog.

Daar word gerapporteer dat een uit elke vier Suid-Afrikaanse vrouens geweld vanaf ai???n intieme maat ervaar en ongeag ons land se toewyding tot vroueregte, is vrouens wat aangerand word dikwels te bang om hulp te soek.

Die Hoof Uitvoerende Beampte van die Departement van Sosiale Ontwikkeling, Zane Dangor, sA? dat kulturele persepsies en opvattings die wortel van geslagsongelykheid is in baie samelewings.

Hy het gesA? dat geslagsgebaseerde geweld ongelykheid tussen mans en vrouens uitwys en dat dit die gesondheid, waardigheid, sekuriteit en outonomie van die slagoffers wegneem.

Die omvang van geweld teen vrouens en kinders wA?reldwyd bly ai???n oorsaak van bekommernis. ai???Enige van hierdie vorms van mishandeling kan diep sielkundige letsels laat, die gesondheid van vrouens en meisies skade doen, (insluitend hul fertiliteit en seksuele gesondheid) en kan in sommige gevalle tot die dood lei,ai??? het Mnr Dangor onlangs gesA?.

Die Voorsitter van die Komissie vir Geslagsgelykheid, Nomboniso Gasa, sA? Suid-Afrika sukkel steeds om menseregte te integreer met vroueregte.

ai???Ons vind dat die kriminele stelsel meer deeglik moet funksioneer. Mense word in die steek gelaat deur die sisteem. Jong meisies word gefaal deur die sisteem. Ai??Ons moet die proses verbeter sodat ons ai???n ommeswaai kan bewerkstellig ten opsigte van die proses van Ai??die aangee-, skuldigbevinding- en vonnis van oortreders.

* Nie haar regte naam nie.