Category Archives: Uncategorized

Om Grense te Stel

Oral waar ons kyk is daar grense.Ai?? Ons het hulle rondom ons huise (heining of muur), ons werkplek (beleide en reAi??ls), die pad (verkeerswette) en ons moet hierby hou anders sal daar gevolge wees.Ai?? Hoekom is dit dan so moeilik om grense binne ons verhoudings te stel?

Tussen maats moet daar sekere grense wees.Ai?? Een so ai???n grens tussen my en my man is dat ons vir mekaar moet inlig as een van ons laat by die huis gaan kom.Ai?? Dit is vir veiligheidsredes.Ai?? Soos u kan sien, moet grense redelik wees met goeie redes waarmee beide maats gelukkig is. Party van hierdie grense kan wees:Ai?? geen geskree, geen gevloek, geen fisiese geweld ens.Ai?? In ernstige gevalle kan dit selfs wees geen kontak.Ai?? Soms is dit moeilik vir twee mense om saam te stem oor hierdie grense en het hulle die hulp van die hof nodig om hierdie grense te stel deur ai???n Beskermingsbevel teen hul maat uit te neem. Met die uitneem van ‘n Ai??Beskermingsbevel Ai??is die kanse goed dat een van die partye nie gelukkig is met die Beskermingsbevel en die voorwaardes wat daarin vervat is nie.Ai??Ai?? Dit is hoekom dit so belangrik is om grense in ai???n verhouding te stel voordat dit ai???n probleem word.

Met ons kinders moet ons grense stel van hul geboorte af.Ai?? Dit help nie om eers die grense te stel wanneer hulle ouer is en beter gaan verstaan nie.Ai?? Teen daardie tyd moet die grense reeds deel wees van jou en hulle lewens.Ai?? Wees ferm in die stel van hierdie grense en moenie hulle rondskuif nie want dit kan onnodige probleme veroorsaak in julle verhouding.Ai?? U kan nie van ai???n 4-jarige verwag om byvoorbeeld te verstaan hoekom mamma / pappa vandag vir hom toelaat om koeldrank te drink saam met sy maaltye en mA?re mag hy nie.Ai?? U moet die Ai??reAi??lsAi??neerlA? en self daarby hou. U kan nie vir ai???n 4-jarige sA? hy mag nie koeldrank saam met sy kos drink nie en dan drink u koeldrank saam met u maaltyd nie…

Deur grense te stel in ai???n kind se lewe sal hulle soveel beter weet hoe om grense te stel in hulle eie lewe wanneer dit nodig is.Ai?? Dit kan soveel onnodige hartseer vir u as ouer spaar.

As ek van my man verwag om my te laat weet dat ek laat by die huis gaan kom moet ek dieselfde doen wanneer ek laat gaan wees.Ai?? GrenseAi?? en reAi??ls is daar vir beide partye.Ai?? Dit sal onnodige hartseer en twis spaar later in u lewe.

Onthou dat grense altyd redelik moet wees met goeie redes wat aanvaarbaar is vir beide partye.

Hilda Lourens, Uitvoerende Direkteur, Ukukhanya

Emosionele Mishandeling

ai???n Artikel wat lig werp op die geval van emosionele mishandeling -

Dit is nie net kneusplekke en gebreekte bene wat dui op mishandeling nie, soms het die ongesiene sielkundige letsels van emosionele mishandeling ai???n baie meer vernietigende effek, skryf Bathandwa Mbola.

Continue reading

Tekens van Trauma by Kinders

Is u bekommerd dat u kind se gedrag dui op trauma wat hy / sy ervaar het? Ai?? Ai??Hier is ai???n lys van tipiese reaksies deur kinders wat blootgestel is aan stress en trauma.Ai?? Ukukhanya bied gratis berading en speelterapie aan kinders en ouers om hul te help om trauma te oorkom.Ai?? U kan Ukukhanya vind by Michaels Arkade in Somerset-Wes, 021 850 0061.

Continue reading

Ouerlike Regte en Verantwoordelikhede ai??i?? Nr 38 van 2005 se Kinderwet, 2005

OUERLIKE REGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE

Deel 1 Verkryging en verlies van ouerlike regte en verantwoordelikhede

18. Ouerlike regte en verantwoordelikhede Ai??

(1) ai???nAi??Persoon kan volle of spesifieke ouerlike regte en verantwoordelikhede hA?Ai??met betrekking tot ai???n kind.

Continue reading

Doen Vrywilliger Werk by Ukukhanya

Vanoggend het Ukukhanya sy deure oopgemaak vir 2014.Ai?? Ons sien uit na nog ai???n jaar waarin ons kan ondersteun, bystaan en verander aan die lewens van mense wat lei onder mishandeling in die Helderberg area.Ai?? Ons is almal geweldig positief dat 2014 ai???n jaar van opwindende vooruitgang en groei gaan wees.

Doen Vrywilliger Werk by Ukukhanya

Ukukhanya is ai???n nie-winsgewende organisasie (082-914-NPO) en benodig vrywilligers om ons by te staan met daaglikse bestuur.Ai?? Op hierdie oomblik soek ons na iemand wat ons op ai???n gereelde basis kan bystaan met administratiewe take.

Continue reading

Hilda and Gerda

Terug Skool toe – Terug na die Realiteit

Vandag keer die meeste van ons terug na die vakansie en besef daar is baie om te verrig voordat die skole weer heropen op Woensdag.Ai?? Dit is tyd om te herorganiseer en ratte oor te sit vir die nuwe jaar wat voorlA?.Ai?? Dieselfde geld vir ons span hier by Ukukhanya.Ai?? Ons sien uit na 2014 en moet nou beplan en herstelwerk doen aan skade aangerig deur laasjaar se vloede.

Ai??By Ukukhanya het ons, ons jaar afgeskop met ai???n groot skoonmaaksessie.Ai?? Aangesien ons verhuurder nie gereAi??l het vir die verwydering van die verrottende matte in ons kantore nie het ons dit self gereAi??l en sit ons tans met ai???n minder mooi vloerai??i??Ai?? MAi??Ai??rai??i?? terwyl dit nie netjies vertoon nie is dit ten minste droog en nie meer muf nie!Ai?? Die versekeringsmaatskappy het ons verseker dat hulle in die laaste week van Januarie hier sal wees om die pleisterbordmure ai???drywallsai??? in die kantoor te verwyder (die pleisterborde het ook nat geraak en begin muf) asook om nuwe matte in te sit.Ai?? Alles in ag genome was die vloede dalk ai???n bedekte seAi??nai??i??Ai?? Teen Februarie behoort ons kantore beter as ooit te lyk met nuwe mure, matte en meubels.

Ai??Soos met enige groot skoonmaaksessie is daar items wat nie meer benodig word nie.Ai?? Tydens ons eerste verkope van geskenkte klere in Februarie gaan ons ai???n groot hoeveelheid items hA? wat gratis weggegee gaan word.Ai?? So vertel vir almal wat hieruit kan voordeel trek.Ai?? U self, u vriende, bure, werknemersai??i??Ai?? Versprei die woord sodat ons 2014 so suksesvol moontlik kan afskop.

Ai??Ons wil graag ons tweedehandse klere se verkope verbeter.Ai?? Met dit in gedagte sal ons graag wil weet of enigiemand dalk ai???n kontak in die klere-industrie het wat vir ons ai???n klererak(ke) kan skenk waarop die items te koop uitgestal kan word?Ai?? Op die huidige oomblik word die klere in hope gepak wat onprakties is omAi?? netjies te hou wanneer verskeie kliAi??nte deur dit gaan.

Ai??Ons het ai???n paar nuwe vrywilligers by Ukukhanya bygekry.Ai?? Dankie aan diegene wat onderneem het om hul tyd aan ons af te staan.

Ai??Ons is ook besig met nuwe kliAi??nte vir 2014.Ai?? Ons sien beide die slagoffers van mishandeling sowel as familielede wat daardeur geaffekteer is.Ai?? Ons werk met Beskermingsbevele (ons help met die papierwerk en veilige bewaring / enAi?? liassering van kopieAi?? van rekords) .Ai?? Ons werk ook met Vorm 22 aansoeke wat noodsaaklik is vir kinder toesig en staatstoelae aansoeke.

Ai??As u of enigiemand wat u ken ai???n afspraak wil maak om ons te kom sien, kontak ons by 021 8500061 of ukukhanya.reception@gmail.com

PROFESSIONELE HULP VIR MISHANDELDES

Die mannekrag waar professionele mense teen mishandeling in die Helderberg saamwerk, is te min. Daar is ai??i??n oorlading van gevalle en ai??i??n tekort aan opgeleide mense wat terapie kan gee en berading kan doen.

SA? meen Hilda Lourens, besturende direkteur van Ukukhanya, ai??i??n nie-winsgewende organisasie wat hom beywer vir die regte van slagoffers van mishandeling in die Helderberg. Die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders wat jaarliks herdenk word, het die afgelope Maandag begin. Die veldtog wil die impak wat mishandeling op die gemeenskap het, uitlig.

Lourens sA? Ukukhanya werk met hoAi??risiko gesinne en die hooffokus is om gesinne wat deur geweld geraak word deur berading, terapie en ondersteuningsgroepe by te staan. Werk word gedoen met die hele gesin asook met die slagoffer en die oortreder.

Sy voeg by dat daar baie suksesstories is, maar dat inligting ten opsigte daarvan sensitief is ten einde die betrokke persone se identiteit te beskerm.

ai???Van die gevalle wat egter die meeste uitstaan is die gevalle waar die mans nA? die tyd terugkom na ons en ons bedank vir die bydrae wat ons gemaak het dat hul gesinne weer normaal kan funksioneer.ai???

Ukukhanya bied ook gereeld werksessies asook bewusmaking oor mishandeling aan omdat hulle glo die gemeenskap het sulke inligtingsessies broodnodig.

Ukukhanya is geleAi?? in Michaelai??i??s Arkade, Caledonstraat, Somerset-Wes. Bel hulle by 021 850 0061 of e-pos ukukhanya.reception@gmail.com vir meer inligting.

By Illana Frantz
2013-11-28 00:00
This article was published by the District Mail, click here for the original article.