Borge en Donasies

Sonderdie gereelde borge en donasies vanaf ons sleutel donateurs sal ons nie kan werksaam wees of mense wat hulpbehoewend is kan help nie.Ai?? Die grootste DANKIE in die wA?reld gaan uit aan hierdie wonderlike mense en hul besighede.

Diverso

DiversoDiverso verskaf, verkoop en verhuur (korttermyn verhuring tipies aan die film industrie en langtermyn verhuring.Ai?? Enige-iets van een dag tot 60 maande) superieure kwaliteit Konica Minolta / bizhub kopieermasjiene, drukkers, skandeerders, faksmasjiene en multi-funksionele toebehore regdeur die Wes-Kaap.Ai?? Alle toerusting is gewaarborg van diens-en onderhoud ooreenkomste.

www.diverso.co.za