Doen Vrywilliger Werk by Ukukhanya

Vanoggend het Ukukhanya sy deure oopgemaak vir 2014.Ai?? Ons sien uit na nog ai???n jaar waarin ons kan ondersteun, bystaan en verander aan die lewens van mense wat lei onder mishandeling in die Helderberg area.Ai?? Ons is almal geweldig positief dat 2014 ai???n jaar van opwindende vooruitgang en groei gaan wees.

Doen Vrywilliger Werk by Ukukhanya

Ukukhanya is ai???n nie-winsgewende organisasie (082-914-NPO) en benodig vrywilligers om ons by te staan met daaglikse bestuur.Ai?? Op hierdie oomblik soek ons na iemand wat ons op ai???n gereelde basis kan bystaan met administratiewe take.

Ons benodig ook ‘n nutsman wat praktiese take kan verrig. Ai??Ons kantore het deurgeloop met laasjaar se vloed (en die vehuurder het steeds nog nie iets daaraan gedoen nie) en ons het iemand nodig om die nat, gemufde mat wat ai???n gesondheidsrisiko inhou, te verwyder.Ai?? As u hiermee kan help laat ons weet asseblief? (021 850 0061) Ai??Dit is redelik dringend aangesien die nat mat oor die vakansie gevrot het en aaklig vertoon en ruik.

Behalwe vir u tyd (selfs ai???n paar uur per maand kan ai???n verskil maak) is ons altyd gretig om u geskenkde huishoudelike items te ontvang.Ai?? Klere, kombuisgereedskap, huishoudelike ware ai??i?? alles kan aan Ukukhanya geskenk word waar ons dit dan verkoop aan diegene wat dit benodig teen baie bekostigbare pryse.Ai?? Hierdie verkope help Ukukhanya befonds en verskaf ook ware aan mense wat dit andersins nie sou kon bekostig nie.

Ten laaste kan u ook by Ukukhanya vrywilliger werk doen op ander maniere ai??i?? deel ons blog, deel ons Facebook status, of klik op ai???likeai??? by artikels deur ons geplaas.Ai?? Waardeer ons op Google+ai??i?? al hierdie klein aksies kan help om bewustheid oor wat ons doen uit te brei. Mense is nie genoeg bewus daarvan dat hul gratis berading kan verkry vir kwessies rakende mishandeling nie.Ai?? Intervensie (veral rakende kinders) is regtig belangrik en ons moet ons gemeenskap laat weet dat hierdie diens beskikbaar en gratis is.Ai?? Ons vrywilliger beraders by Ukukhanya is top gekwalifiseerde, professionele persone wie hul tyd aan hul gemeenskap skenk.